top of page
Whaden 02
whaden 1.jpg

Whaden
Johannes

Finalis, mentor en kunstenaar

MEER OOR WHADEN

Akteur, liedjieskrywer, sanger, vervaardiger, regisseur en seremoniemeester Whaden Johannes is in die wieg gelê vir 'n loopbaan in die uitvoerende kunste. Sy tuisdorp, Mamre, het 'n definitiewe invloed op hom gehad. Mamre is nie net die naam van ’n eenmanvertoning waarin Whaden verskyn het nie, maar in 2018 verskyn sy R&B-album ook onder die dieselfde naam. Whaden, onlangs as Priester le Fleur in Arendsvlei en tans as Joe Fortune in Summertide te sien, het sy reis met ATKV-Crescendo in 2015 begin toe hy as ’n finalis daardie jaar aangewys is. Deesdae is hy ook as mentor en kunstenaar by Crescendo betrokke.

Kom ons gesels!

  • Facebook
  • Instagram
Alzanley Noome 1.jpg
bottom of page