top of page

ATKV-CRESCENDO

Skryf In
A portrait of a young man wearing a traditional Khoi headrest and neckless with a  guitar in his hand. Landscape is reminiscent of the sun kissed plains of the Karoo highveld

Begin die res van jou lewe

Skryf in!

ATKV-Crescendo is reeds meer as vyftig jaar Suid-Afrika se voorste musiekontwikkelingsprojek vir opkomende liedjieskrywers en het kunstenaars soos Anneli van Rooyen, Karin Hougaard, en meer onlangs, Jodi Jantjies en Selby Williams, se loopbane afgeskop.

Hierdie projek bied jaarliks aan deelnemers opleidingsgeleenthede wat hulle toerus om hul loopbane suksesvol en volhoubaar te begin. Boonop kry hulle die geleentheid om deel te neem aan produksies soos die Platformsessies en Crescendo-GOUD.

Finaliste wat gekies word, sal in 2026 die geleentheid hê om ons mentorskapprogram by te woon wat onder andere aangebied gaan word deur legendes in eie reg soos Deon Meiring, Danie du Toit, Sarah Theron, Petronel Baard en Whaden Johannes.

 

Skryf nou in! Moenie wag nie! Stuur vir ons daai songs wat jy self geskryf het.

 *Koste van inskrywings is R100 per liedjie.

 

Crescendo-winkel

KONTAK ONS

ATKV-streekskantoor

Gebou B2

The Vineyards-besigheidspark

Devon Valley-weg

Stellenbosch

7600

ATKV-Crescendo: Projekorganiseerder

Morné van Staden

MorneV@atkv.org.za

(+27) 021 880 1761

ATKV-Crescendo: Administratiewe bestuurder

Ronel Vorster
RonelV@atkv.org.za

(+27) 021 880 1761

ATKV-Crescendo: Projekassistent, inskrywings en opleidingsprogramme

Selby Williams
SelbyW@atkv.org.za

(+27) 021 880 1761

ATKV-Crescendo: Sosiale media en seisoenkaartjies

Gracia Louw

crescendo02@atkv.org.za

Dankie vir jou boodskap

bottom of page